top of page

About Us

Love Letters

SIMPLY THE BEST!!!

TRUE AFRICAN PARADISE!!!
This  paradise in the outskirts of Randfontein. With the most beautiful sunset in Gauteng. We cater for small parties from 50 to 120 guests and are situated 4km from Randfontein on the smallholdings of Elandsvlei. We also offers rooms at Royal de Swan Guesthouse, just 3km from the Venue.

We are ideal for WEDDINGS, CONFERENCES, HONEYMOONERS,FAMILY GROUPS or just a PARTY.

Driftwood Lapa Venue and Restaurant is open for breakfast, lunch and supper... Let our staff and food make your stay memorable!!!

We offer a BUFFET MENU for large groups from 30 - 50 guest’s with the best SOUTH AFRICAN MEALS AND DISHES. We also offer a breakfast, and a la carte menu.

This TRUE PARADISE can easily be reached on  a TARRED ROADS!!

Francis La Grange — 5 ster

I have visited previous restaurants where Hermien was in charge of catering and I must say: "Exceptional Food At Great P...rices". Pay them a visit, you will like the atmosphere and food and will not be disappointed. 5 Stars - Easy! Wys meer

47 minute gelede · 5 Resensies

“​Laat die plaaslewe jou betower

 

Verruil die besige stadslewe en geniet ‘n dag saam allehande plaasdiere en reptiele en geniet sommer ook ‘n heerlike ontbyt by Driftwood Lapa

 

Met ‘n liefde vir diere en ‘n passie om verwaarlose diere te rehabiliteer, het Marie en Hermien Swanepoel en hulle familie die Driftwood Lapa funksie en onthaalplek op die been gebring en bied nou die gmeenskap ook die geleentheid om die plaaslewe saam met hulle te kom geniet.

“Met dié passie het ek en my familie besluit om Driftwood Lapa op die been te bring.

Driftwood is nie net ‘n funksie en troulokaal nie, maar ook net ‘n plek waar jy die dorp en sy dinge vir ‘n wyle kan ontsnap,” vertel die Swanepoele.

Hulle vertel verder dat met hope veilige parkering en ‘n kindervriendelike atmosfeer, is Driftwood slegs 2km uit Randfontein geleë, maar ‘n wêreld op sy eie.

Met ‘n gesellige restaurant wat in Belgiese waffels, verskeie pastas en talle soorte koffie en tee spesialiseer, kan ouers rustig in die restaurant kuier, terwyl die jongklomp tussen die diere op die perseel baljaar.

“Ons by Driftwood Lapa het verskeie plaas en uitheemse diere asook ‘n reptielplaas waar kinders, ouers en selfs skole meer oor die diere kan leer.

“Ons bied ook ons gaste die geleentheid om met die diere van naderby kennis te maak.”

Diere wat gaste op die plaas kan kom besoek sluit mak skape, esels, donkies, perde, hoenders, varke, ganse, hase, eende, marmotte,  geitjies, iguanas, krimpvarkies, girbels, hamsters, ‘n volstruis en selfs ‘n krokodil in.

“Met soveel om te sien en te leer, is Driftwood verseker ‘n plek op jou voorstoep waar jy die dag saam met jou familie kan kom geniet,” vertel die Swanepoele

Hulle vertel verder dat hulle ook inligtingsessies aanbied waartydens gaste, skole en selfs besighede meer oor die diere kan leer.

“Ons is ook beskikbaar vir enige funksies en selfs troues.

“Mense is ook welkom om op die perseel te kom kamp en van ons braai en boma fasiliteite gebruik te maak,” vertel die swanepoele.

“In Randfontein is daar niks om as ‘n gesin te doen nie, daarom nooi ons die gemeenskap om by ons te kom kuier en ‘n dag op die plaas te kom geniet.

Vir meer inligting rondom Driftwood of funksiebesprekings, skakel gerus vir Hermien by 0815978773.

d your services. Let your customers review you and tell their friends how

Randfontein Harrold

June 20, 2014

Press

Proudly featured in:

“​I'm a testimonial. Click to edit me and add text that says something nice about you and your services. Let your customers review you and tell their friends how great you are. I'm a testimonial. Click to edit me and add text that says something nice about you and your services.”

Laura & David

New York

bottom of page